Entries by admin

Durbanvillesakekamer Netwerk Geleentheid

Op 27 Februarie hou die Durbanville sakekamer ‘n netwerk geleentheid by Durbanville Hills Wine. Tyd: 18:00 vir 18:30 Datum: 27 Februarie Plek: Durbanville Hills Wine Kostes: Lede R120pp | Gaste R220pp\   RSVP voor of op 20 Feb 2019