Op 22 November 2018 is ‘n Gala Dinee ten bate van Huis Jabes (‘n veilige huis vir vroue en kinders in die Noordelike Voorstede) by D’Aria Landgoed net buite Durbanville gehou.
Tyd: 18:30
Drag: Formeel
Koste per persoon: R650
per tafel: R6500
Met Leah, Benescke Jansen van Rensburg en Elandre Schwartz